Back to Store

Bee's Books

'n Pot vol Winter
Zoom
Good SKU: H50103

'n Pot vol Winter

By Maretha Maartens

Synopsis

As Elizabeth die aand toe die fliek vol bespreek was. maar daarop aangedring het om huis toe te gaan, sou-Sy nie alles op die berg weggegooi het nie. Sou sy nog wou leer.
Maar sy het nie.
Dit is in die ryptyd dat Elizabeth agterkom haar pa en ma het mekaar nie meer lief nie. Dit is ook in die tvd dai Kurt vir `n paar dae huis toe kom van die Grens af Kurt wat al meer begin praat oor "'liefde maak". Ehza beth wens hy wil uit haar lewe padgee - al het sv fuis neu iemand nodig om mee te praat. Want sv weet wat hv sal sê: "Tiss. dis bád. Tiss. dit is bad." Dis al wat hv-sal sé. En om die Here aan te roep, help nie. Vir haar en Talla het Hv vergeet.
'n Pot vol winter is geskryf vir jong volwassenes. - dre eerste in 'n nuwe reeks van HAUM-Literêr. Sonder skroom. maar met insig en verantwoordelikheid ver- woord Maretha Maartens die ontsetting van `n iong mei- sie se nood en bring só noodsaaklike vernuwing in die genre van die Afrikaanse jeugliteratuur.
Sagteband

Condition: Fair

Investment

R50.00