Back to Store

Bee's Books

Die huis met die sewe deure
Zoom
Good SKU: H30145

Die huis met die sewe deure

By Pieter W Grobbelaar

Synopsis

Agter watter een van die sewe deure is die skat versteek? Dis die groot vraag in Pieter W Grobbelaar se nuutste sprokie. Sal krag, lis of wysheid oorwin? Verbeeldingryk deur Joan Rankin geillustreer, sal hierdie pragboek kinders van alle ouderdomme aangryp.
Nota aan ouers: Jy gaan hierdie boek dalk meer geniet as die kinders!
Hardeband
BBAF
BBKIDS

Condition: Good

Investment

R55.00