Back to Store

Bee's Books

Due Eenkant-Kat
Zoom
Good

Due Eenkant-Kat

By Jenny Seed

Synopsis

Wanneer 'n rondloperkat homselt tuis maak in ou mnr. Barnard se huis, noem die ou man hom die Eenkant-Kat. Die kat lê altyd in dieselfde hoek en slaap. Maar op 'n dag raak die ou man bekommerd omdat die kat so baie slaap en hy neem hom na die vecarts. Die besoek eindig egter in 'n wilde jaagtog deur die dorp en laat mnr. Barnard besef dat daar niks met die Lenkant-Kat verkeerd is nie. 'n Storie vir beginnerlesers.
Hardeband
BBKIDS

Condition: Fair

Investment

R25.00