Huisies Teen die Heuwel
By Mikro
Synopsis
Hier woon hulle. Bokant die hoog- ste wingerd waar die hang al skerp opdraand maak. Ou Krisian Latei wat altyd reg is met 'n gesangvers as die baas hulle berispe; die drie Kosters wat nooit praat nie en net maar saans hul verlange na die Kriebergprobeer wegspeel; die twee skelms, Doppie Hendriks Piet Ribbes, albei te lui om te en werk, albei ,,sieklik", maar die een glo niks aan die ander se siekte nie. En al die ander in die wit huisies teen die heuwel.
Vyf dae lank staan hulle krom in die wingerd onder die bloedige son. Dan dwaal die gedagtes maar al na die heerlikheid an Saterdagmôre wanneer 'n week se dors wegge- drink word. Of die jonges dink aan vanaand se wilde jolyt in die populierbos.
Hardeband
Condition: Good
Investment
R75.00