Back to Store

Bee's Books

Dokter Maureen
Zoom
Good SKU: H50337

Dokter Maureen

By Johan Vorster

Synopsis

Die man op die kamervloer se wond bloei vinnig. Dis nog net 'n kwessie van tyd dan sal die dood hom inhaal Die dood of die polisie.
Dis Peter Brooks. ont- snapte politieke vlugteling. wat raakgeskiet is toe hy n polisiebevel verontagsaam het. En hy het na haar, Anmar Retief. toe gevlug om hulp. Sy moet hom aan die lewe hou en hom oor die grens van Botswana help. Hy was vroeër haar man - voor sy geweet het wat sy politieke aktiwiteite be- hels. Sy het van hom geskei en hom verwerp, maar toe hy haar gister bel, het hy gedreig dat as sv hom nie help nie, hy haar ouers wat met vakansie is. sal laat verongeluk. Sy Kommunistiese organisasie sal dit doen. Anmar weet sy sal weer medisyne moet steel. Morfien en petidien en verbande Maar wat sal gebeur as dr. Maureen Taylor en matrone Basson haar betrap?...
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Investment

R35.00