Back to Store

Bee's Books

Leef met Selfvertroue
Zoom
Good SKU: H30111

Leef met Selfvertroue

By Joyce Meyer

Synopsis

Vroue is God se kosbare gawe aan die wêreld. Hulle is skeppend, sensitief medelydend, intelligent en talentvol. Tog het baie vroue die selfvertroue wat God vir hulle gun, verloor, Joyce Meyer weet wat dit is om 'n swak selfbeeld te he. Op haar lewensreis het sy baie geleer van wat ware selfvertroue is en hoe om die behoefte om almal tevrede te stel te oorkom
Leef met selfvertroue, nou vir die eerste keer in n grootdruk-uitgawe, se dagstukkies is gegrond op Joyce se gewilde boek, Leef voluit en vreesloos, en sal vroue help om hul selfvertroue terug te kry en elke dag in hulself te glo. Hou jou kop hoog en wees vol vertroue oor jouself en oor jou toekoms. God het n wonderlike plan vir jou lewe!
Hardeband
Groot druk
BBGI
BBLP
BBMOM

Condition: Good

Investment

R50.00