Back to Store

Bee's Books

Van Skoolbank tot Bordeelbed
Zoom
Good SKU: H20421

Van Skoolbank tot Bordeelbed

By Jaco Hough-Coetzee met Elanie Kruger

Synopsis

Die man wat haar eerste kliënt sou wees, draai om na sy klere agter hom op die hangers teen die muur
Ek moet hier uit. . . Meneer, ek is noa n kind, Meneer! Bel net die polisie dat hulle my kan kom haal!"
Ek glo dit nie," skud hy sy kop. "Ek glo waaragtig nie wat ek nou hie hoor nie! Weet jy... weet jy dat .. ." Dan is hy uit by die deur
'Help my, Meneer! Help my asseblief!" roep Engela agterna toe hy vinnig in die gang af verdwyn.
As 16-jarige vlug Engela na Bloemfontein, want die leier van die Sataniese Groep 13 wil haar doodmaak. Haar paaie kruis met dié van Pieter, 'n vriend van haar broer, wat haar aan 'n bordeel eienaar uitlewer as betaling vir die geld wat hy hom skuld
Na 'n haaiike en armoedige kinderlewe raak Engela as rebelse tiener deurmekaar me Satanisme, drank en dwelms en word uiteindelik as seksslaaf aangehou. Haar enigste begeerte is om te ontsnap, maar hoe? Elke aand word die klub se deure dia gesluit. Haar laaste kans op rryheid is die jong student Jacques, wat in die ontvangslokaal van die klub werk. Maar dar verdwyn hy ook uit die prentiie na 'n raaiselagtige ongeluk in die Drakensberge
Van skoolbank tot bordeelbed is 'n spanningsroman deur Jaco Hough-Coetzee, gebaseer op die aangrypende lewensverhaal van Elanie Kruger
n die tweede gedeelte van die boek gesels Elanie self rmet die leser oor haar bittere ervarings Sy vertel hoe sy haar gevoelens van verlorenheid, alleenheid, pyn en vernedering vanuit ' hristelike perspektief leer hanteer het. Sy reik uit na ander gewese seksslagoffers en moedic hulle aan om hul harte uit te stort om emosionele genesing mee te bring, Sy praat oor die krad ran vergifnis en aanvaarding, en gee ook lewensbelangrike praktiese wenke aan ouers en kinders
Die donker onderwêreld van mensehandel en seksslawerny is besig om skokkende afmetina: aan te neern en juis daarom wy sy haar daaraan toe om dit aktief te help beveg. Sy reis ook andswyd om praatjies te lewer as deel van haar passie om mense hiervan bewus te maak Ongelukkig berind baie tieners hulle vandag in dieselfde omstandighede as waarin ek vasgevand was, Ouers leef in 'n kokon van ontkenning wat die werklikheid betref en dink dat sulke dinge net op ander plekke gebeur, Wanneer 'n kind verdwyn, sé hulle altyd vir my: 'As ek maar net geweet het Weet JY genoeg om jou kind uit die kloue van mensehandel te hou?
Sagteband
BBTC
BBAF

Condition: Good

Investment

R75.00