Back to Store

Bee's Books

Die Leeukuil
Zoom
Good SKU: WA50045

Die Leeukuil

By Klaas Steytler

Synopsis

Die Leeukuil, vertel die verhaal van ‘n pa (Sakkie Morgan) wat net na ses jaar uit die tronk vrygelaat is. Sonder die medewete van sy voormalige vrou neem hy sy dertienjarige diabetiese seun Daniël op sy verjaarsdag op ‘n naguitstappie na Hillbrow, onbewus van Daniël se siektetoestand en die noodsaaklikheid van medisyne.
In hul gesprekke met mekaar beweeg vader en seun van oppervlakkige gesprekke na selfopenbaring, en die nag word een van verantwoordbaarheid, selfondersoek en insig. Die noodlot en die gevolge van dade kan egter nie ontduik word nie. Die seun sterf, die hof verwerp Sakkie se weergawe van die gebeure, en hy word opnuut gevonnis, hierdie keer vir drie jaar. In die slothoofstuk ontmoet vader en moeder ‘n paar jaar later by die kind se graf, steeds wêrelde van mekaar verwyder.
Aantreklike hardebandboek
Bevat notas in potlood
BBAF

Condition: Fair

Investment

R35.00