Back to Store

Bee's Books

My Mamma is 'n Taal
Zoom
Good SKU: H20430

My Mamma is 'n Taal

By Koos Kombuis

Synopsis

"Dié boek is 'n versameling van my gedagtes, rede- voeringe, breinstuipe en 'literêre' rubrieke tussen min of meer 1998 en nou. Met die uitsondering van een Engelse essay is hierdie bont spul wanpraktyke in ons moeder- taal, Afrikaans, geskryf - dit is die gemene deler. Die feit dat heelwat daarvan in pres- tige-publikasies verskyn het, het my ongelukkig nie weerhou van Anglisismes, colloquialisms en toilethumor nie Hiervoor vra ek nie om ver- skoning nie... )
Sagteband
BBAF

Condition: Good

Investment

R75.00