Paddeltjie
By Joh. H. Been
Synopsis
Die skeepsjonge van Michiel de Ruyter
Paddeltjie is die verhaal van 'n kranige knapie wat onder die later so gevierde admiraal Michiel de Ruyter vaar. Hy begin as skeepsjonge - die allerlaagste rang daar hy. blyke gee van durf en daad. selfs in maar die aangesig van die dood, word hy naderhand tot volmatroos bevorder.
Tydens die Hollandse ,,Goue Eeu", toe daar orals gisting en woeling was en toe die seemanslewe die hoogste eise aan moed en volharding gestel het, het roof en geweld ook dik wels hoogty gevier. Aan dic noordkus van Afrika beland Paddeltiie in die moeilikheid; hy word deur vrybuiters ontvoer; hy verrig slawe-arbeid op Il Tigretto se landerye; dog hy ontmoet terselfdertyd sy bekootlike dogtertjie .. .
Die boek gee ons 'n brokkie avontuur uit die roem- ryke verlede van Nederland. Ons hoor die geklots van die golwe, die geklapper van die seile en ons proe die soutsmaak van die see. Ons vergesel die hooffiguur op al sy reise; en bonte wedervaringe, met ingehoue asem.
Historiese fiksie
Avontuur
Hardeband
BBAF
BBDAD
Condition: Good
Investment
R75.00