Zoom
Good
SKU: H20297
Tuiskoms
By Irma Joubert
Synopsis
Tuiskoms is 'n bundel stories oor die liefde oor die liefde tussen man en vrou, maar ook oor al die ander liefdes in ons lewens, soOS die liefde tussen ouers en kinders, tussen broers en susters - selfs die storie van die stoepswaeltjie wat gaan staan en verlief raak het op (familieskande!) 'n brúgswaeltjie. Maar die hart laat hom mos hoeka nooit voorsê nie...
Sagteband
BBMOM
Condition: Good
Investment
R50.00