Zoom
Good
Hoe Gemaak Met jou Dikmond Kind?
By Suzette Truter
Synopsis
Jou graadeentjie vra onverwags die ongemaklikste vrae. Jou 10-jarige begin neul oor 'n selfoon. Jy kom agter jou 11-jarige is 'n boelie. Jou dogter is heeldag agter 'n toe deur. Jy is hande in die hare!
In Hoe gemaak met my dikmond kind? kry jy insig in die leefwêreld van 6- tot 12-jariges. Die skrywer behandel al die probleemgebiede: asosiale gedrag, kinders en tegnologie, magsverhoudinge, aandagafleibaarheid en nog vele meer.
Eenhonderd vrae, saamgestel uit onderhoude met ouers.
>>>> Toeganklike en praktiese antwoorde, gerugsteun deur kenners.
>>> Beproefde wenke van ervare ouers.
>>> 'n Indeling wat die soek na oplossings 'n plesier maak.
Sagteband
Condition: Good
Investment
R25.00