Back to Store

Bee's Books

Wat Speel Ons?
Zoom
Good SKU: H20284

Wat Speel Ons?

By Jihanna de Wet

Synopsis

Wolf, Wolf, hoe laat is dit?
Almal ken hierdie geliefde kinderspeletjie: As die Wolf uitroep "Etenstyd!" dan moet jy laat spat.
Wat speel ons? is 'n versameling speletjies wat kinders al jare lank speel. Albasterspeletjies, blikaspaai, sakreisies, touspringspeletjies en ander gunstelinge word in hierdie boek opgeneem en met foto's en sketse geïllustreer. Kinders kan kies uit:
Bordspeletjies
Balspeletjies
Albasterspeletjies
Motorspeletjies
Klipspeletjies
Binnenshuise speletjies
Kringspeletjies
Buitenshuise speletjies
Partytjie-speletjies
Reisies
Raaispeletjies
Twee-twee
Verhoogspeletjies
Woordspeletjies
Vaardigheidsspeletjies
Met hierdie pretboek in die huis, sal kinders nooit weer wonder wat om te speel nie.
BBAF
BBBK

Condition: Good

Investment

R50.00