Back to Store

Bee's Books

Stories vir die Lewe Omnibus: 'n Boek oor Lewenswaardes
Zoom
Good

Stories vir die Lewe Omnibus: 'n Boek oor Lewenswaardes

By Unknown

Synopsis

'n Rykdom
ware verhale, tydlose stories en hande vol aanhalings van alle tye en van oraloor.
'n Bron
van groot vreugde vir enige entoesiastiese leser.
Lees dit rus-rus, en lees dit dan weer.
'n Boek
wat jou sal inspireer en laat nadink. Mense laat hulle nie in wysheid en deugde in argumenteer of preek nie. Maar stories laat ons onthou; dit gee ons moed; dit laat ons hoop.
'n Geskenk
met pit vir ouers, sprekers, predikers en enigiemand wat ou waarhede vars en treffend wil oordra.
Hierdie omnibus bevat verhale uit ses kleiner publikasies van Lux Verbi.BM, asook meer as honderd nuwe toevoegings.
Heruitgawe met volledige indeks volgens temas
Soft cover

Condition: Good

Investment

R25.00