Back to Store

Bee's Books

My Eerste Doen- Bybel
Zoom
Good SKU: H20089

My Eerste Doen- Bybel

By Anne de Graaf

Synopsis

Die ideale Saamdoen-Bybelstorieboek
Jong kinders sal dol wees oor die kleurvolle prente en energieke, aksiebelaaide verhale - en julle sal glimlag terwyl die boodskappe en liefde uit die bladsye van hierdie boek ontvou. Elke storie is korrek volgens die Bybel, en ook só geskryf dat elke jong verstand en elke jong hart dit sal geniet en verstaan.
Vir kinders van 3-7
Hardeband
Uitstekende kondisie
BBKIDS

Condition: Good

Investment

R100.00