Back to Store

Bee's Books

Terreur Aan Boord
Zoom
Good SKU: H50010

Terreur Aan Boord

By Heinz Konsalik

Synopsis

Special offer!
Die Fidelitas. 'n luukse-hotel op die water, is met sy kosbare vrag op pad in die rigting van die Rooi See, met die Arabiese kus langs na Koeweit- Abadan aan die mond van die Eufraat en die Tigris in die Persiese Golf Aan boord is onder andere dr. Bert Wolff, wat by die bejaarde dr. Theo Bender as skeepsarts oorgeneem het, die beeldskone Eve Bertram en sir John McHolland, diplomaat in diens van die Britse departement van buite- landse sake, vir wie hierdie vaart die vervulling is van 'n ryk, vol lewe . Maar op hierdie vaart is ook vier geheimsinnige jong mans wat nie met die res van die passasiers meng nie, wat altvd netjies gekleed is, aan- treklik, hoflik en sjarmant. Vir hulle gaan dit nie om ontspanning en rus nie- vir hulle is daar veel meer op die spel as bloot 'n vakansiereis oorsee. Wat hulle beoog, bring hulle op uiters doel- treffende wyse ten uitvoer langs die Arabiese kus regoor Salala...
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Investment

R25.00