Back to Store

Bee's Books

Innie skylte vannie Jirre:
Zoom
Good

Innie skylte vannie Jirre:

By Unknown

Synopsis

Griekwapsalms en ander gedigte - Hans du Plessis
(I KRONIEKE 4:10)
Jirre, stier tog nou U se wolklikheit, en goi U se drippelse op onse koppe yt.
Gjee onse weidingse meerderder gras en hou ons tog oener U se vlerkense vas.
Keer die beerlou van onse lyfte af weg en draai tog net onse lewe wee bietjie reg: lattie hyl ons nie innie nagte so matlik slattie, ennie trane ons nie oppie mirrag skierlik vattie.
Sagteband
BBMOM
BBAF

Condition: Good

Investment

R100.00