Back to Store

Bee's Books

In die Kake van die Dood
Zoom
Good SKU: H50272

In die Kake van die Dood

By Judith Stone

Synopsis

Special offer!
Tony Fitzjohn is 'n jongman van een en dertig. Hy het so pas 'n lang en stamperige rit deur die wildernis van Noord-Kenia in Oos-Afrika afgelê. Hy klim uit sy jeep uit en maak sy bril met die soom van sy kortbroek skoon. Al is dit al vyfuur in die middag, is dit nog so versengend warm dat hy die grondpad deur die sole van sy sandale kan voel brand. Hy klap na 'n muskiet wat op sy kaal skouers wil gaan sit.
Skielik kom 'n grommende leeu te voorskyn en spring teen Tony op. Tony weet maar te goed dat hierdie leeu se lang, skerp tande sterk genoeg is om 'n sebra se nek af te byt, maar hy is nogtans nie bang nie, want die leeu is sy vriend Freddie. Freddie is so bly om hom te sien dat hy hom net...
Hardeband
BBAF
Black
Cream

Condition: Good

Investment

R25.00