Back to Store

Bee's Books

Jou Uur het Geslaan
Zoom
Good

Jou Uur het Geslaan

By Danie Gouws

Synopsis

Attie Bierman, gewese huursoldaat, voer 'n suk-kelbestaan as versekeraar tot die verleidelike ryk-mansvrou, Rosanne van der Plank 'n groot polis vir haar man by hom uitneem. Meteens is Attle se lewe 'n draaikolk van bedrog en intrige. Hy kry te doen met ...
Versoeking
Meer geld as wat hy ooit besit het en die soete vooruitsig van 'n Intieme liefdesverhouding met 'n ander man se vrou
Nog meer versoeking ... en moord
Bernard van der Plank soebat Attie om hom dood te maak. As vergoeding bied hy hom 'n reuse-bedrag geld aan.
Spanning
Attie word in hegtenis geneem vir 'n moord wat hy wóú, maar nie kon pleeg nie... omdat die man reeds dood was. Of was hy? Want Attie kry te doen met 'n...
- Lyk wat leef
Bernard van der Plank is dood. Of is hy? En as hy is, wie het hom vermoor? En waarom
Maar lees dié naelbyt spanningsverhaal met 'n slot wat soos 'n hamerhou tref liewer self.
Nostalgiese sagteband retroboekie

Condition: Good

Investment

R35.00