Kalmte in die Malle Gejaag
By Johannes de Villiers GETEKEN
Synopsis
Jy wil asem skep, die mooi dinge om jou raaksien en tyd bestee aan dit wat regtig saak maak. Maar soms raak die lewe doller as dol en jy so erg gestres dat jy heeltemal vergeet hoekom jy hier is.
Die wetenskap toon toenemend die tegniek van bewustelikheid (mindfulness) on meditasie kan mens help om met vars, nuwe oÄ na die wêreld om jou te kyk. In dié boek vertel Johannes de Villiers, joernalis en meditasie-instrukteur, die stories van gewone mensc wat geleer het:
hoc jy bewustelikheid kan gebruik om heter met mense oor die weg te kom, 'n postiewe bydrae tot die wêreld om jou te maak en opnuut die lewe liet te kry:
hoe jy woede en stres oor werk, besittings en die dood beter kan bestuur; en
hoe jy die wonderskone in elke oomblik ook die mocilikes kan raaksien
Geteken deur die skrywer
Sagteband
Soos nuut
BBNY
BBAF
BBGI
BBMOM
Blue
Gold
Condition: Good
Investment
R200.00