Back to Store

Bee's Books

Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou
Zoom
Good

Audrey Blignault: Uit die dagboek van 'n vrou

By Saamgestel deur Marie Heese

Synopsis

Audrey Blignault was vir 'n paar geslagte lesers die bekendste, mees geliefde skrywer in Afrikaans. Dit bly sy steeds. Uit die dagboek van 'n vrou bied 'n beeld van Audrey se lewe: haar blydskap, haar hartstogtelike liefde vir boeke: haar verset teen literêre modegiere en genadelose selfevaluering van haar werk; haar liefde vir Boeregrappe, passie vir poësie, afkeer van enige vorm van aanstellerigheid, aanpasbaarheid, verbete uithouvermoë, en die moed om verlies en verlange te verwerk. Hierdie versameling essays - oorspronklik geskryf vir die tydskrif Sarie, maar gepubliseer oor 'n paar dekades - is uitgesoek deur Audrey se dogter, Marié Heese.
Naam van vorige eienaar voor in boek, andersins perfek.
BBMOM

Condition: Good

Investment

R75.00