Back to Store

Bee's Books

Die Eerste Lewe van Adamastor
Zoom
Good SKU: H20146

Die Eerste Lewe van Adamastor

By Andre Brink

Synopsis

'n Aangrypende, aardse liefdesverhaal, geskryf met humor en 'n speelse geestigheid. Dit speel af in die tyd toe die eerste Europeërs in die Kaap aangekom en kontak gehad het met die Khoi-Khoi.
Die verteller, T'kama, neem 'n wit vrou gevange, versteek haar totdat die skepe uiteindelik sonder haar vertrek, en neem haar saam op 'n lang swerftog die binneland in, teen alle raad en waarskuwings van ou Khamab en die ander. 'n Reis van vele ontberinge en frustrasies. Gebaseer op die mite van Adamastor, die reus wie se liggaam volgens legende die gebergtes van die Stormkaap gevorm het.
BBAF
Soft Cover

Condition: Good

Investment

R60.00