Back to Store

Bee's Books

Midi
Zoom
Good

Midi

By Andre P Brink

Synopsis

Die veelsydige André P. Brink keer met hierdie boek weer tot die genre wat hy so goed beoefen: die reis- beskrywing. In POT POURRI (1062) het hy sy indrukke oor Parys gegee, en in OLE (1965) het hy Spanje ver- ken op die voetspoor van die Maer Ridder, Don Quijote. Vir O LÉ het Brink die C.N.A.-prys verwerf. Nou verryk hy die Afrikaanse reis- literatuur met 'n nuwe werk, MIDI. Wat en waar is die Midi? Laat ons die skrywer self aan die woord stel: MIDI beteken, middag'. Die Midi is die naam waarmee min of meer die hele suide van Frankryk aangedui word, die middagland, die land van die son, die land waar die wilde wind gebore word. Party vroeër skrywers, soos die gedugte ou reisiger sir Theo- dore Cook wat in die vroegste jare van die eeu die gebied deurkruis het, noem die hele suide Provence; maar die ware Provence lê uitsluitlik oos van die Rhône: wes daarvandaan is...
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Investment

R85.00