Noodroep uit die Woestyn
By Meiring Fouché
Synopsis
Sahara Avontuurreeks #30
En nou hierdie haglike posisie! Sy brein werk helder-helderder as ooit. Sy spiere is gespanne; hy is gereed om oombliklik te handel. En tog is hy so versigtig dat hy amper bang is.
Hy hoor die optog nader kom. Hy kan hulle nie sien nie, maar tot die beste van sy vermoë probeer hy oordeel wanneer hulle twintig tree van hom is. Dan tree hy agteruit en trek die sneller van sy pistool.
Vlak voor hom skeur die aarde oop. 'n Verblindende lig skiet op en 'n donderslag weergalm deur die woud.
Onderwyl 'n digte rookdamp opstyg, heers daar doodse stilte. Geen enkele uitroep is geuiter nie. Selfs die gestamp van perdepote is beëindig.
Sagteband tydskrif-tipe boekie
Bevat tekens van ouderdom en gebruik maar is steeds heel en netjies.
Condition: Fair
Investment
R40.00