Back to Store

Bee's Books

Jagseisoen
Zoom
Good SKU: H20125

Jagseisoen

By Francois Bloemhof

Synopsis

Die wêreld het wild geraak; alles gebeur vinniger en niks is soos vroeër nie. Ook skool is nie meer 'n veilige plek van onderrig en groei nie: nou's dit moord, of op die minste ontvoering.
Nog 'n leerder van Durbell Hoër het pas weggeraak. Gaan dit slegs oor geld? Het iemand iets teen die skool? Is 'n onderwyser betrokke? Dis net 'n paar van die vrae.
Die antwoord is dat Alma van der Pool die saak van binne moet probeer oplos. Maar hoe kan een mens wat klaar haar hande vol het met speurder, vrou en enkelma wees haar boonop as 'n leerkrag wil voordoen?
Terwyl die spanning oplaai en gevaar om elke hoek wag?
Sagteband

Condition: Good

Investment

R50.00