Back to Store

Bee's Books

Blou Horison
Zoom
Good SKU: WB20082

Blou Horison

By Ettie Bierman

Synopsis

Londen! Parys! Amsterdam! Lissabon! Las Palmas! Dit is die wonderwêreld van die lugwaardinne, daardie uitgesoekte groepie meisies wat net so tuis in die groot wêreldstede is as op hul eie tuisdorpe
Vir die opwindende lewe het die jong onderwyseressie van "Bloem" haar eerste liefde afgesweer en die huweliksaanbod van 'n mediese student met sy konstante geldgebrek van die hand gewys.
Van nou af sou sy vriende wees met die romantiese vliegtuigbevelvoerders en welgestelde passasiers, sou sy stringe bewonderaars he wat oor mekaarval om aan haar wense te voldoen.
Tog was dinge anders as wat sy haar dit voorgestel het. Van die oomblik dat Katinka die aantreklike kaptein Ronnie Nel ontmoet het, het hy op haar senuwees gewerk met sy selfver-sekerdheid en alewige lighartigheid..
Tog was hy die soort man vir wie meisies...
Aantreklike vintage hardeband
Vorige (privaat tehuis) biblioteekboek un netjiese toestand

Condition: Good

Investment

R50.00