Eugenie
By Wille Martin
Synopsis
Rosa Erlank en Eugenie Schoeman, albei weeskinders, het sterk opvattings gehad oor die lewe en die liefde so sterk soos alleen 'n matriekdogter kan hê van iets waarvan sy nog niks weet nie.
Die pragtige Rosa met haar sonnige geaardheid het almal vertrou, geglo dat die hele wêreld uit liefde bestaan. Daarom het sy nooit daaraan getwyfel dat Des Botha, die aantreklike mediese student, se liefde net so opreg soos haar eie is nie
Die ambisieuse Eugenie het maar net gelag oor Rosa se idealisme sy het van beter geweet, want sy was die produk van 'n huwelik wat flenters geraak het weens gebrek aan liefde. Sy het haar voorgeneem dat sy één oorweging sou voorop stel by 'n huwelik geld!
Wat die twee vriendinne egter nie mee rekening gehou het nie, is dat die menslike hart en die toekoms ewe onvoorspelbaar is.
Hardeband
Bevat tekens van gebruik
Condition: Good
Investment
R20.00