Back to Store

Bee's Books

Andries Anders 2-pak
Zoom
Good

Andries Anders 2-pak

By Miriam Koch

Synopsis

Andries Anders
Andries Anders is 'n skaap. Hy voel eensaam omdat by unders as die ander skape is. Maar diep in sy hart glo by daar moet erens 'n plek wees waar dit ermaalis om unders te wees. Gedryf deur hierdie verlange gaan hy op 'n soektog
Andries Anders: 'n Reis met die Wind
Andries Anders is 'n droomverlore skaap wat graag reis. Sy tuiste is tussen 'n trop skape in die noorde aan die kus, langs 'n gestreepte rooi vuurtoring. Wanneer die wind egter stories oor die see aanwaai en van verre plekke vertel, ontwaak sy avontuurlus. En dan onderneem Andries en sy maat, die meeu, 'n wonderbaarlike reis na die fassinerendste plekke op aarde. Hulle troue begeleier is die wind, saam met wie hulle weer daar land waar dit tog die mooiste is: tuis!
'n Poëtiese boek met subtiele illustrasies vir almal wat hulle tuistes liefhet, maar ook van ver plekke hou. Dit is die tweede boek van die skaap Andries Anders wat Protea Boekhuis vertaal en publiseer.
Pragtige uitsonderlike hardebandboeke
Soos nuut
BBAF
BBCUR
BBGI

Condition: Like New

Investment

R200.00