Back to Store

Bee's Books

Halfriempieskraal vier fees
Zoom
Good

Halfriempieskraal vier fees

By Maia du Plessis & Simon Scarboro

Synopsis

Kos en Geselligheid op 'n Plaas in Suid-Afrika
Wanneer daar 'n rooi ster op die plaas se naambord is, weet die bure daar word feesgevier.
Halfaampieskraal, op die stowwerige Overbergpad deur die graanlande van die Suidwes-Kaap, is 'n tweehonderd-en-vyftig jaar oue plaas waarop vandag nog geboer word en waar die ou skuur en stalle omskep is in gustekamers en die Kubaans-geïnspireerde Club Havana.
Halfaampieskraal vier fees nooi jou uit om by 'n lang plaastafel aan te sit vir 'n fees van kos, dekor en stories oor die plaaslewe en partytjies.
Geskenkinskrywing voor in boek, andersins soos nuut.
Sagteband
BBGI
BBMOM

Condition: Good

Investment

R95.00