Back to Store

Bee's Books

Spoor van die Perlemoenstropers
Zoom
Good

Spoor van die Perlemoenstropers

By Johan Fourie

Synopsis

Geïnspireer deur ware gebeure
Die gewilde omgewingsmisdaadskrywer Johan Fourie se derde boek ondersoek die intriges wat gepaard gaan met perlemoenstropery in Suid-Afrika. Die naelbytaksie voer die leser van wetstoepassers na stropers, van vissers-gemeenskappe na bendes, van Chinese Triades na korrupte amptenare. En ook na die sakeryk van die aanvallige Madelyn Krauss, Gansbaai se eie "perlemoen queen". Hierdie eko-spannings-verhaal, geïnspireer deur feite, gee die leser 'n binnekykie na die onderduimshede wat Suid-Afrika se mariene-hulpbronne die afgelope jare in krisis gedompel het.
Sagteband

Condition: Like New

Investment

R50.00