Zoom
Good
SKU: WA10006
Suburbia
By Koos Kombuis
Synopsis
Koos Kombuis-die man met die bandana, die kitaar en die hartseerstern-is ook die digter André Letoit
"Ek sal nooit vergeet hoe opgewonde ek was toe ek die dag my eerste gepubliseerde boek deur die pos ontvang het nie," skryf Koos Kombuis oor Suburbia se eerste druk. 'n Jaar voor daardie heuglike dag is die voomemende digter egter deur 'n uitgewery aangeraai om 'nooit weer publikasie [te] oorweeg nie" en net te "skryf vir terapin
Maar sy verse sou 'viriel regop staan soos mielles in die geel transvaal en hierdie herdruk. 21 jaar later, is in viening daarvan:
aan jou bemaak ek al my drome kyk dit op die TV-screen van jou hart probeer die plot ontrafel
Sagteband
Condition: Like New
Investment
R95.00