Back to Store

Bee's Books

Die Geel Kafee
Zoom
Good SKU: WB10031

Die Geel Kafee

By Koos Kombuis

Synopsis

Koos Kombuis-die man met die bandana die kitaar en die hartseerstem is ook die digter André Letoit.
Die geel kafee is sy tweede digbundel en is by die eerste druk beskou as 'n "Tagtiger-manifes al het André Letoit indertyd ontken dat so 'n beweging in die letterkunde bestaan.
Toe hy vir die eerste keer weer hierdie ou poems... deurlees," skryf hy in sy voorwoord by die tweede druk, het twee dinge hom opgeval: hoe hy al hoe nader aan sy loopbaan as liriekskrywer beweeg het en hoe Eurosentries die digbundel was. "Maar julle moet onthou: Met die publikasie van Die geef kafee was die Nuwe Suid-Afrika nog net 'n pypdroom en die Europese tradisie-soos ook deur die Sestigers gebruik-was ons medium van protes." En, voeg hy by."... dalk, wie weet, dien dit as inspirasie vir jong digters en skrywers vandag
Sagteband

Condition: Like New

Investment

R95.00