Back to Store

Bee's Books

Chriskras
Zoom
Good SKU: WA30078

Chriskras

By Chris Barnard

Synopsis

Die kanarie is in sy koutjie, maar sy stem nie, skryf Chris Bernard. En dit is woorde wat by uitstek op hom van toepassing is, want al is ook hy vasgevang in die sleur en roetine van alkn dag, is sy stem beslis vry. En bevrydend skryf hy-soos sy stemming hom lai, in ligte luim ernstig, skertsend, krities, nostalgies-oor 'n groot verskeidenheid onder-werpo met 'n aanslag en siening wat hom tot een van ons voorste rubriekskrywers in Afrikaans gemaak hat Wat noem 'n mens hierdie skryfsels? vra Bernard. Essays? Sketse? Rubriekstukke? Kopstukke? Voetstukke? En gee dan self dia antwoord. Miskien iets heel anders Miskien is hulle chriskrasse. Maar hoe 'n mens dit ook al noem, vir hierdie bundel het hy die 35 bestas gekies uit die eerste 70 wat in sy gewilde rubriek in Die Huisgenont verskyn het. En hulle verteenwoordig 'n verdere fasat van 'n veelsydige skrywer wat hom reeds in verskele genres onderskei het van drama en hoorspel tot kortkuns en roman Barnard skryf hier oor sy kat Honore de Balzac, en oor die burokrasie, oor super-Afrikaner Hans de la Rev met al sy ingevoerde goed, en por die liefdevolle wyse waarop 'n man sy pyp moet behandel. Hy vertel ook van die rampspoedige aand toe Barnard, die Sestiger 'n kultuur-vereniging toegespreek het Maar veral skryf hy oor die wêreld van cosrieme en voulaiertjies", van riembreibome en boerkombuise want sterk by hom is die verlange na die eenvoudiger...
Hardeband

Condition: Good

Investment

R35.00