Zoom
Good
SKU: WA50041
Sewe Dae by die Silbersteins
By Etienne Leroux (Kopie 1)
Synopsis
'n Verslag van Henry van Eeden se weeklange besoek aan die Silbersteins se groot landgoed om Salome, sy toekomstige bruid, te ontmoet. Elke dag lewer bisarre ervarings op en dit word vir Henry 'n inisiasieproses - hy moet sy onskuld verloor en kennismaak met die verweefdheid van die goeie en die bose.
Absurdist drama
Hardeband sonder stofomslag
Bevat natuurlike geelvlekke binne die omslag
Condition: Good
Investment
R60.00