Zoom
Good
SKU: WB10063
Kleingeluk
By Tryna du Toit
Synopsis
Wanneer die lewenslustige jong Irene as die vrou van Gerhard Basson na a wingerdplaas Kleingeluk kom, besef sy maar alte goed dat daar nie 'n maklike tyd vir haar voorlê nie.
Want die gestrenge Miss Amy, Gerhard se veel ouer halfsuster en die jaloerse bewaker van die erfenis van die Bassons, sal nie sonder meer afstand doen van haar voorrangposisie in die historiese wit gewelhuis nie. Nog 'n trefferroman in die trotse tradisie van Tryna du Toit, Suid-Afrika se gunstelingskryfster van romantiese verhale.
Hardeband
BBAF
Condition: Good
Investment
R40.00