Keur Uit die Verhale van Van Melle
By Met Inleiding deur Uys Krige
Synopsis
In sy inleiding by hierdie bundel uitgesoekte verhale van Van Melle, akrywe Uys Krige dat die skrywer se objektiwiteit een van sy tref fendste eienskappe is daardie vermoë om op 'n afstand te kan staan sodat die karakters 'n ele lewe kan aanneem. Van Melle het dan ook karakters soos Com Diederik, Oom Daan en Frans Nortjce, die Joiner, geskep wat ons nie gou sal vergeet nie. Deur sy helder begrip en insig weet hy sy karakters te ruaak tot draers van sy gevoel en medely vir die mens. So word die nietigste beurtenisse vermenslik en die doodgewoonste ou gesprekkie of brokkie dialoog onthullend van die mens.
Uys Krige haal een van Van Melle se karakters aan waar hy
Ek leef soos in 'n kamer waar die vensters teen 'n muur vaskyk en nou soek ek iemand wat vir my 'n venster, vensters, oopmaak na die wye veld..."
En dit is juis wat Van Melle vir ons betekens in hom het ons lemand gekry wat vir ons 'n hele paar vensters oopgemaak het na die wye veld" van die lewe.
Hardeband
Natuurlike geelvlekke kom voor in die boek, asook naam voorin geskryf
Condition: Fair
Investment
R35.00