Back to Store

Bee's Books

Klein Konkelaartjie
Zoom
Good SKU: WB20027

Klein Konkelaartjie

By Lize Swart

Synopsis

Arno Maritz is 'n oujongkêrel en hy hou daarvan. Maar sy familie wil hê hy moet met Alma trou, en Alma wil self ook graag sy vrou word.
Dan kom sy vriend, Justus, met die voorstel dat hy vir hom 'n verloofde moet huur sodat almal hom met rus kan laat. Justus ken ook net die meisie - sy niggie Wanda. Sy is mooi en stemmig en sy soek werk.
Maar die meisie wat Arno op die stasie om die hals val, is nie stemmig nie en haar naam is nie Wanda nie. Haar naam is Nickey en sy lyk skaars sewentien.
Dit duur Arno nie lank om te besef dat hy dalk 'n mal perd opgesaal het nie. Nickey MacDonald is haar pa se baba, en Maxwell is bekend vir sy humeur wat hom sommer gou na sy haelgeweer laat gryp.
Klein konkelaartjie van Lize Swart is 'n vrolike liefdesverhaal met 'n verrassende einde.
Hardeband
Naam voorin geskryf

Condition: Good

Investment

R20.00