Back to Store

Bee's Books

Die Nege Siele van Joshua Duran
Zoom
Good SKU: WB10072

Die Nege Siele van Joshua Duran

By Adriaan Breed

Synopsis

Joshua Duran is die Orde van Kwaad se beste sluipmoordenaar. Sy nuutste teiken is Zeetha Ponce, dogter van die hoof van die Orde van Goed.
Alles verloop volgens plan, totdat hy in haar oë kyk. Hy kan nie sy opdrag deurvoer nie en dit veroorsaak 'n skokkende gebeurtenis: 'n vals siel verlaat sy liggaam en vertel aan hom dat hy nie werklik is wie hy gedink het hy is nie.
Gaan Joshua Duran sy verlede konfronteer en sy toekoms opeis... of gaan hy aanhou moor in die naam van die Orde van Kwaad?
Sagteband

Condition: Like New

Investment

R15.00