Onheil op Lushof
By Irma Visagie
Synopsis
Dit is op in openingsaand by haar vriendin se kunsgsdery dat Andra, 'n kunsdosent, vir die eerste keer kennis mast onex Carlo Cilliers. Die kunskenner gaan die aand behoorlik uit sy pad ut om Andra te imponeer. Nadat hy haar raad gevra het oor die aankoop van 'n Pierneef skildery, vra hy haar om vir hom te kom werk. Andra stem in om die volgende aand saam met. Carlo te gaan uiteet om die aanbod behoorlik te bespreek. Hy wil sy kunsskatte gekats logiseer hê en stel voor dat sy 'n proeftydperk van 'n maand oor weeg. Daar is egter 'n paar voorwaardes waaraan sy moet voldoen sy moet op Lushof kom inwoon en haar heeltemal onttrek aan die gemeenskap (geen selfoon en geen skootrekenaar). Hy oortuig haar dat sy geen rede het om agterdogtig te wees nie, aangesien al sy werknemers op Lushof inwoon. Andra aat haar oorrompel deur sy sjarme en eksentrisiteit, en sy stem in.
Van die oomblik af dat sy by Lushof aankom, word Andra met gasvryheid oorval. Sy kry ook 'n duur geskenk van Carlo en besef dat hy by haar aanle. Weldra besef sy ook dat die huis se inwoners almal 'n geheim wegsteek en dat iets sinisters aan die gang is...
Irma Visagie se debuutverhaal Onheil op Lunhof is 'n roman wat die leser nie sal kan neersit voordat dit klaar gelees is nie.
Hardeband
BBAF
Condition: Good
Investment
R25.00