Woordwerk
By Breyten Breytenbach
Synopsis
Om te lewe is onaanneemlik, om te reis dalk nog net... Daarom hierdie nomadiese woordwerker se poging om nie net sin te maak uit die alledaagse nie, maar ook "die bisarre of die groteske wat deur die nate van ons... bewussyn syg. vas te balpunt". 'n Kaleidoskopiese aanbieding en insiggewende selfroman van die skrywer en al sy alter ego's se ervarings, drome, vriende en gebeure by party van "die bekende putte" waar hy gereeld afsaal: 'n dorpie in Katalonie, die eiland Gorée, Parys...
"'n Boek... is 'n huis van baie stemme...", så Skrywer Dog, en hulle klink almal hier op: van die teer stem van die liefde tot die uittartende stem van die dood, van die nugter en aardse stem van die boer tot die liriese stem van die digter en kunstenaar.
Sagteband
Condition: Like New
Investment
R95.00