Back to Store

Bee's Books

'n Veilige Hawe
Zoom
Good SKU: WB10056

'n Veilige Hawe

By Christine Le Roux

Synopsis

Madelein en Johan, goeie ou Johan, gaan al drie jaar lank saam uit toe Madelein uit verveling eendag besluit om 'n naweek in Durban te gaan deurbring. Daar ontmoet sy die ouer, aantreklike Colin Viljoen. Maar een aand op 'n uitstappie word hulle in die donker aangeval.
Ná haar ontslag uit die hospitaal, probeer sy vergeefs met Colin in aanraking kom.
Sy sien hom nie weer nie tot veertien dae voor haar troue en toe weer tydens haar wittebroodsreis
Sy verskyning laat die poppe behoorlik dans en krap almal se sake goed deurmekaar.
Met 'n Veilige hawe, Christine le Roux se eerstelingverhaal, bewys sy dat sy 'n knap skryfster is van wie ons in die toekoms weer gaan hoor.
Hardeband
BBAF

Condition: Good

Investment

R35.00