Back to Store

Bee's Books

Uit die Binneland
Zoom
Good SKU: WB10043

Uit die Binneland

By Dana Snyman

Synopsis

Hierdie 50 sketse is 'n vernuftige mengselsan humor en droefheid deur 'n skrywer wat sy mense ken.
Die wêreld waaroor hy skryf, hoort se tot die vergetelheid: 'n regte Grekse cale met 'n juxebox, Jim Reeves, Valiants en essensiele besoeke aan monumente. Die Nuwe Suid-Afrika, sy jappies en sy vergripe spring egter nie vry nie. Aan die ander kant van hierdie spektrum ry die skõrro-sköno van Hebron na Mabopane, by 'n robot staan 'n bedelaar. blint in een oog, 'n ou man swerf met sy donkies en sy Bybel deur 'n harde wereld en In Ranchero se "gers sterf soos 'n dier in pyn".
Snyman was vroeër in redaksielid van Beeld en Huisgenoot. Tans is hy as senior joernalis en reisskrywer aan die buitelugtydskrif Wegbreek verbonde.
Sagteband
BBAF
BBMOM

Condition: Good

Investment

R60.00