Back to Store

Bee's Books

Die Profeet
Zoom
Good SKU: H50261

Die Profeet

By Kahlil Gibran

Synopsis

Die profeet is Gibran se meesterstuk. Dit word beskou as een van die mees klassieke werke van ons tyd, veral omdat die skrywer se eie geestelike behoeftes so treffend daarin weerspieël word. In Gibran se poësie weerklink die wyse woorde van die Prediker, en in sy filosofie vind ons 'n deernis-volle begrip vir die vreugde én verdriet van die mens se enkelbestaan. In dié splinternuwe uitgawe van Die profeet vind ons opnuut voedsel vir die gees sowel as die verstand.
Sagteband
BBGI
BBMOM

Condition: Like New

Investment

R65.00