Zoom
Good
Boei my asseblief (Trusted like the Fox translated into Afrikaans)
By James Hadley Chase
Synopsis
Daar was bloed op haar rok
- en tog, nou is dit vlekloos skoon. Sy wink na hom en hy probeer opstaan, maar hy kan nie. Hy kyk na die seun. Sy glaserige oë verskuif na die rooi koord in die seun se hand en hy sien dat dit in 'n lus gebind is.
Hy kyk na die beeld van sy vrou en hy sien dat die rooi kol op haar brokaatrok vorm. Maar dan val die sagte lus om sy kop en dit trek styf om sy keel.
Die bloedkol op sy vrou se rok word groter en hy kyk met afsku daarna.
Dan word sy benewelde aandag teruggetrek na die lus om sy nek, die tou wat dieper in sy vleis vreet. Nou eers besef hy dat hy vermoor word en daar is niks wat hy daaraan kan doen nie. -
Aged Paperback
Condition: Fair
Investment
R10.00