Zoom
Good
SKU: WA40041
Die potlooddief en die engel
By A.S. van Straaten
Synopsis
Die potlooddief en die engel is ’n hedendaagse blyspel wat losweg gebaseer is op die Middeleeuse mirakel- en moraliteitspele. Alles is moontlik, met die gevolg dat hierdie heerlike en hoogs opvoerbare komedie, wat met groot sukses voorgeskryf is, net sulke prettige leesstof is.
Oud skoolboek met stempels
Sagteband
BBAF
Condition: Good
Investment
R25.00