Back to Store

Bee's Books

Om op eiers te dans
Zoom
Good SKU: H30429

Om op eiers te dans

By Maya Fowler

Synopsis

Hierdie dramatiese jeugroman speel af op 'n plaas in die Karoo. Die hoofkarakter, Stefan, word oorheers deur sy bitter, manipulerende ma terwyl sy pa gereeld ontvlugting soek van die verlede en hul omstandighede op die plaas. Die leser word meegevoer op 'n reis van misverstande, moedeloosheid en sprankies hoop dat dinge kan verander. Die storie fokus veral op die komplekse verhouding tussen ouers en kinders.
Sagteband
Amper soos nuut

Condition: Good

Investment

R20.00