Back to Store

Bee's Books

Die Geheime Kamer
Zoom
Good SKU: WA20077

Die Geheime Kamer

By Corlia Fourie

Synopsis

Sandra, 'n joernalis van Johannesburg, word wakker in 'n wit kamer in 'n afgeleë huis by die see. Sy kan nie onthou wat gebeur het nie. Hoe het sy daar gekom? Hoekom is sy daar? Wie is hierdie man wat haar onderdanig bedien maar haar tog gevange hou?
Die geheime kamer is 'n meesleurende sielkundige riller waar 'n magstryd tussen die ontvoerder en sy slagoffer ysingwekkend ontvou. Dit steun nie op die brute effek van fisieke geweld nie, en die geweld is hier op 'n dieper, stiller, en daarom ontstellender vlak.
Corlia Fourie is 'n joernalis en skrywer wat in Johannesburg woon en werk. Sy is bekend vir kinderverhale, kortverhale en romans wat die psige van die mens onder die vergrootglas plaas.
Sagteband
Soos nuut
Spanningsriller

Condition: Like New

Investment

R100.00