Back to Store

Bee's Books

Die Griekse Magnaat se Onwillige Bruid
Zoom
Good

Die Griekse Magnaat se Onwillige Bruid

By Kate Walker

Synopsis

Groot Druk
Hy het gedink sy is sy minnares...
Andreas Petrakos herstel nĂ¡ 'n motorongeluk op sy privaat Griekse eiland. Hy ly aan geheueverlies hy kan die afgelope jaar glad nie onthou nie. Sy laaste herinnering is sy hartstogtelike verhouding met die beeldskone Rebecca Ainsworth.
... maar toe is sy eintlik sy vrou!
Becca keer terug na die eiland, maar omdat sy aangeraai is dat hy sy geheue vanself moet herwin - moet sy die waarheid noodgedwonge verswyg. Wat sal gebeur wanneer Andreas uiteindelik onthou dat hy haar 'n jaar gelede - op hulle troudag by sy huis uitgesmyt het, om 'n rede wat net hy verstaan...?
Sagteband
BBLP
BBAF
BBGI

Condition: Like New

Investment

R35.00