Zoom
Good
Om die son the aanskou
By Audrey Blignault
Synopsis
In 1968 verskyn haar aangrypende Om die son te aanskou ná die dood van haar eerste man. In hierdie werk doen sy verslag oor haar geloofsworsteling uit die diep donkerte van wanhoop en vertwyfeling ná ’n groot verlies tot, uiteindelik, vastigheid, sekerheid, berusting en geloofsverdieping.
Hardeband
Goeie toestand
Voorste eindblad ontbreek
Condition: Good
Investment
R50.00