Zoom
Good
SKU: WA10061
Skulpe
By Deirdre Richards & David Thorpe
Synopsis
Skulpe beskryf 85 van die algemeenste molluske wat langs die Suider-Afrikaanse kus voorkom. Elke skulp is pragtig en lewensgroot geïllustreer, met bygaande teks wat besonderhede verskaf oor kenmerkende eienskappe. Aanvullende inligting oor mollusk-biologie en voortplanting, sowel as die versameling van skulpe, maak hierdie boek 'n fassinerende gids vir beginners.
Hardeband
Bevat ligte gebruik
Pragtige uitstalstuk
BBCur
BBGI
BBMOM
Condition: Good
Investment
R35.00